Glisien

Eienskappe

Algemeen

Naam Glisien 
IUSTC-naam Aminoetanoësuur
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule C2H5O2N1
Molêre massa 75.07 g/mol
CAS-nommer 56-40-6  
Voorkoms wit vaste stof
Fasegedrag
Smeltpunt 233 °C (dekomposisie)
Kookpunt
Digtheid 1.607 g/cm3
Oplosbaarheid

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
LD50 2600 mg/kg (muis, oraal)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Glisien (afgekort as Gly of G) is die aminosuur wat 'n enkele waterstof atoom as syketting het. Dit is die eenvoudigste moontlike aminosuur. Die chemiese formule van glisien is NH2‐CH2COOH. Glisien is een van die proteïnogeniese aminosure. In die genetiese kode, kodeer alle kodons wat met GG begin, naamlik GGU, GGC, GGA, en GGG, vir glisien.

Glisien is 'n kleurlose kristallyne vaste stof met 'n soet smaak. Dit is die enigste achirale proteïnogeniese aminosuur. Dit kan inpas in hidrofiliese of hidrofobiese omgewings, as gevolg van sy minimale syketting van slegs een waterstofatoom. Die asielradikaal is glisiel.

Glisien is 'n wit kristallyne vaste stof

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search